AFRIKAANS
Laat ek die verhaal van die ”wonderwerk van nuwe lewe’’ vertel!
Hierdie verhaal het al eeue gelede begin, in die verre verlede toe die mens geskape is. En so is daar in hierdie verloop ‘n skatige klein babadogtertjie gebore, sy het gegroei tot ‘n pragtige vrou, en sy gaan nou mamma word!
Hierdie kosbare kleinding is ‘n wonderlike geskenk, ‘n nuwe lewetjie, wat aan die familie en geliefdes gegee word.
Albei ouers het dalk beplan om ‘n lewe te skep, maar dit is nie noodwendig altyd die geval nie. Lewe word deur God geskep, want Hy het hierdie enetjie se toekomsplanne klaar gereed…
ENGLISH
Let me tell you the story of the “miracle of new life”!
The story has its beginning centuries ago, way back in time when the first people were created. As time went by, a precious little baby girl was born, she grew up to be a beautiful woman and she is now becoming a mommy!
This precious little bundle is a wonderful gift, a new life that is given to family and dear friends. It could be that both parents had planned to have a baby but this is not always necessarily the case. God gives life and He has already set out plans for this little darling’s future…