Miracle Books Blog

Bloudrukplan / Blueprint

Oct 10, 2016

AFRIKAANS Hierdie een enkele selletjie, wat die bloudrukplan van babatjie se lewe inhou, se taak is om hierdie mensie te bou tot ongeveer 75 triljoen selletjies wat elk dieselfde DNA sal bevat as die een oorspronklike bevrugte selletjie. Die Skepper God Self, vorm hierdie babatjie. Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek … Read more

DNA

Oct 7, 2016

AFRIKAANS Hierdie bevrugte selletjie het biologies nou lewe aangesien dit aan die volgende vereistes voldoen: Metabolisme Groei Reaksie op stimuli Reprodusering Baba het nou sy/haar eie DNA wat uniek is nie dieselfde as die DNA van Pappa of Mamma nie. ENGLISH Biologically the fertilized cell has life because it meets with the following requirements: Metabolism … Read more

fertilized egg bevrugte eiersel

Chromosome / Chromosomes

Oct 4, 2016

AFRIKAANS Dit neem ongeveer 20 ure vir die een selletjie van Pappa en een selletjie van Mamma om gekombineer te word in ‘n nuwe selletjie.  46 Chromosome met 30 000 gene word saamgespan om al die fisiese karaktertrekke soos die geslag van die nuwe mensie, sy of haar gelaatstrekke, liggaamstipe, die kleur van die haartjies, … Read more

The Miracle / Die Wonderwerk

Oct 1, 2016

AFRIKAANS “Wonderwerk” word dit genoem want luister net hierna: Die dag voordat bevrugting plaasvind, ovuleer Mamma en ‘n piepklein eierselletjie word vrygestel, wat maar net ‘n kwart millimeter in deursnee is!  Pappa, op sy beurt, het sowat een tot twee maande gelede al ‘n hele klompie spermselletjies vervaardig. Jy is’n gebore WENNER want een van … Read more

Die Begin / The Beginning

Sep 21, 2016

AFRIKAANS Laat ek die verhaal van die ”wonderwerk van nuwe lewe’’ vertel! Hierdie verhaal het al eeue gelede begin, in die verre verlede toe die mens geskape is. En so is daar in hierdie verloop ‘n skatige klein babadogtertjie gebore, sy het gegroei tot ‘n pragtige vrou, en sy gaan nou mamma word! Hierdie kosbare … Read more