AFRIKAANS
“Wonderwerk” word dit genoem want luister net hierna:
Die dag voordat bevrugting plaasvind, ovuleer Mamma en ‘n piepklein eierselletjie word vrygestel, wat maar net ‘n kwart millimeter in deursnee is! Pappa, op sy beurt, het sowat een tot twee maande gelede al ‘n hele klompie spermselletjies vervaardig.
Jy is’n gebore WENNER want een van die ongeveer 300 miljoen mikroskopies klein spermselletjies, was in afwagting om dié een te wees wat die doelwit bereik om lewe te skep.
Hierdie nuwe babatjie is ‘n wenner en jy was ook die verkose een!
Die geskiedenis van Pappa en Mamma se families vir geslagte en geslagte word oorgedra. En o ja, Pappa bepaal of hierdie enetjie ‘n seuntjie of ‘n dogtertjie gaan wees!
En dit alles pas in ‘n selletjie wat 1 miljoenste van ‘n millimeter wyd en 0,005 mm lank is!
ENGLISH
“Miracle” it is called. Just listen to this 
The day before conception, Mommy’s ovulation takes place and a minute egg cell is released. It is only a quarter of a millimetre in diameter! Daddy in turn, started producing a large number of sperm cells one to two months before
You were born a WINNER because one of the more or less 300 million microscopic sperm cells were awaiting the possibility to become the one cell to reach the target and conceive life.
This new little baby is a winner and so were you!
Daddy’s and Mommy’s family history spanning generation upon generation, is now part of this new baby. Oh yes, Daddy carries the determining factor, of whether it will be a boy or a girl!
This all fits into a tiny cell that is 1 millionth of a millimetre wide and 5 thousandth of a millimetre in length.